Login/Register
0
0
Subtotal: R0.00
No products in the basket.

Vyf Tale Van Die Liefde (Sagteband)

R89.00

3 in stock

Description

Dr. Gary Chap­man het deur jare se ervaring tot die gevolgtrekking gekom dat mense liefde op ver­skil­len­de maniere bewys en ervaar. As jy jou liefde op ’n manier uitdruk wat jou maat nie verstaan nie, gaan hy of sy nie besef wat jy besig is om te doen nie. Vyf tale van die liefde bespreek die vyf tale van die liefde en help die leser om hul eie taal asook dié van hul maat te identi­fiseer.
Vyf tale van die liefde fokus op die vyf tale en hoe om hulle kragtig toe te pas:
· Opbouende woorde
· Kwaliteit-tyd
· Geskenke
· Diensbaarheid
· Fisieke aanraking
Hierdie bygewerkte uitgawe kyk ook na die rol van tegnologie in ons verhoudings asook langafstand-verhoudings en bevat ’n bygewerkte vraelys en ’n nadink-vraag aan die einde van elke hoofstuk.
Wat is jou liefdestaal? Doen jou gratis toets hier: www.5love.co.za

LIFE LINE: 0861 322 322
RAPE CRISIS: 0800 150 150
CHILDLINE: 0800 055 555
AIDS HELPLINE: 0800 012 322
SUICIDE CRISIS LINE: 0800 567 567 or
SMS to 31393

Or for more help and emergency numbers visit: Grace Counselling www.gracecounselling.org.za or
SADAG www.sadag.org