OM SEUNS GROOT TE MAAK

R129.00

SKU: BX2995 Tag:

Description

Met soveel verwarring rondom die rol van die man in ons samelewing is dit te verstane dat ouers en opvoeders hande in die hare sit wanneer dit by die grootmaak van seuns kom. Hierdie boek bied advies en bemoediging gebaseer op die vaste fondament van Bybelse riglyne. Dit word sterk aanbeveel vir almal betrokke in die uitdaging om van seuns goeie mans te maak.