’n Focus on the Family Africa-geleentheid | In vennootskap met Radio Tygerberg & Groot FM
Voel julle dikwels misverstaan,
seergemaak of verwyder van mekaar?
Voel julle dikwels misverstaan, seergemaak of verwyder van mekaar?
- Dag-tot-dag argumente oor geld, gesinsverantwoordelikhede en onvervulde behoeftes wat julle laat voel asof julle net kamermaats is
- 'n Gebrek aan intimiteit of emosionele konneksie wat skuldgevoel, frustrasie en eensaamheid veroorsaak
- Vrees vir die afname in respek en liefde wat julle huwelik op die lang termyn kan bedreig